Wandel saam met ons deur die Psalms en word opnuut bemoedig en versterk vanuit die Woord van God.
1.Die weg van die regverdige teenoor die goddelose – Ps.1 – Ds. Etienne Duvenage
2.Nasies, die Here en die oplossing wat die Bybel gee – Ps.2 – Ds. Etienne Duvenage
3.In tye van nood is die HERE ons skild – Ps.3 – Ds. Etienne Duvenage
4.Dawid se gebed in tye van beproewing – Ps.4 – Ds. Etienne Duvenage
5.Dawid bid dat die Here met die goddelose sal afreken – Ps.5 – Ds. Etienne Duvenage
6.Dawid bid vir vergifnis en verlossing – Ps.6 – Ds. Etienne Duvenage
7.Wanneer mense kwaadwillig teen jou optree – Ps.7 – Ds. Etienne Duvenage
8.Dawid loof die Here vir Sy majesteiet – Ps.8 – Ds. Etienne Duvenage
9.Die Here se beloftes aan die ootmoediges – Ps.10 – Ds. Etienne Duvenage
10. In tye van beproewing is die Here naby – Ps.11 – Ds. Etienne Duvenage
11. Dawid se gebed in ʼn tyd van benoudheid – Ps.12 – Ds. Etienne Duvenage
12. In donker tye moet ons leer om die Here te vertrou – Ps.13 – Ds. Etienne Duvenage
13.Die dwase weg van die ateïs – Ps.14 – Ds. Etienne Duvenage
14.Wie mag woon in die teenwoordigheid van God – Ps.15 – Ds. Etienne Duvenage
15.Dawid loof die Here vir Sy ewige goedheid – Ps.16 – Ds. Etienne Duvenage
16. Dawid loof die Here vir Sy ewige goedheid – Deel 2 – Ps.16 – Ds. Etienne Duvenage
17.Dawid se gebed – Ps.17 – Ds. Etienne Duvenage
18.Dawid sing ʼn danklied vir die Here – Ps.18 – Ds. Etienne Duvenage
19. Wanneer God praat moet ons luister! – Ps.19 – Ds. Etienne Duvenage
20. ʼn Gebed vir die koning voor oorlogsvoering – Ps.20 – Ds. Etienne Duvenage
21. ʼn Dankgebed vir die Here se oorwining – Ps.21 – Ds. Etienne Duvenage
22.ʼn Psalm van die kruis – Ps.22 – Ds. Etienne Duvenage
23.Die HERE is my herder – Deel 1 – Ps.23 – Ds. Etienne Duvenage
24.Die HERE is my herder – Deel 2 – Ps.23 – Ds. Etienne Duvenage
25.Loof die HERE, as Koning tot in ewigheid- Ps.24 – Ds. Etienne Duvenage
26.ʼn Psalm van onderwysing – Deel 1 – Ps.25 – Ds. Etienne Duvenage
27. ʼn Psalm van onderwysing – Deel 2 – Ps.25 – Ds. Etienne Duvenage
28.Dawid se reaksie op valse aantuigings- Ps.26 – Ds. Etienne Duvenage
29.Hoe om te reageer as lewenstorme woedend slaan – Ps.27 – Ds. Etienne Duvenage
30.Gebed om verlossing in donker tye – Ps.28 – Ds. Etienne Duvenage
31.Gee eer aan die Here – Ps.29 – Ds. Etienne Duvenage
32.Gebed om verlossing – Ps.30 – Ds. Etienne Duvenage
33.Die Here is my rots en bergvesting – Ps.31 – Ds. Etienne Duvenage
34.Die hartseer van sonde en blydskap van vergifnis – Ps.32 – Ds. Etienne Duvenage
35. ʼn Opdrag om die Here te aanbid – Ps.33 -Ds. Etienne Duvenage
36.Dawid getuig van God se goedheid en getrouheid – Ps.34 -Ds. Etienne Duvenage
37.Dawid se gebed in vervolging en stryd – Ps.35 – Ds. Etienne Duvenage
38.Die weg van die goddelose teenoor die weg van die regverdige wat by God skuil – Ps.36 – Ds. Etienne Duvenage
39.Dawid se raad aan die kind van God oor goddelose – Ps.37 -Ds. Etienne Duvenage
40.Dawid se gebed in ʼn tyd van krankheid en ellende – Ps.38 -Ds. Etienne Duvenage
41.Die verganklikheid van die mens se lewe – Ps.39 – Ds. Etienne Duvenage
42.Hoe om te reageer op moeilike tye – Ps.40 -Ds. Etienne Duvenage
43.Dawid se gebed in krankheid – Ps.41 -Ds. Etienne Duvenage
44. Wanneer jy terneergedruk voel, vind jou toevlug in die HERE – Ps.42&43 – Ds. Etienne Duvenage
45.Wanneer dit voel asof die HERE stil is in die storm, onthou Hy is die getroue God – Ps.44 – Ds. Etienne Duvenage
46.Bruilofslied vir die Messías – Ps.45 – Ds. Etienne Duvenage
47.Wanneer die Here jou toevlug is – Ps.46 – Ds. Etienne Duvenage
48.Oproep om die Here die Koning te loof – Ps.47 – Ds. Etienne Duvenage
49.Wat geld nie kan koop nie – Ps.49 – Ds. Etienne Duvenage
50.Die oproep om die Here in opregtheid te dien – Ps.50 -Ds. Etienne Duvenage
51. Die hart wat berou het oor sonde , opsoek na vergif – Ps.51 -Ds. Etienne Duvenage
52.Ondergang van die goddelose – Ps.52 – Ds. Etienne Duvenage
53. Die dwase en tragiese weg van goddelose – Ps.53 -Ds. Etienne Duvenage
54.Dawid se reaksie op mense wat verraai het – Ps.54 -Ds. Etienne Duvenage
55.Wanneer sorge jou oorweldig vind jou toevlug in God – Ps.55 – Ds. Etienne Duvenage
56.Wanneer vrees aan jou deur klop – Ps.56 – Ds. Etienne Duvenage
57.ʼn Geruste hart ten midde van gevaar – Ps.57 -Ds. Etienne Duvenage
58. Wees stil tot God in die storm – Ps.62 -Ds. Etienne Duvenage
59. Dawid se verlange na God – Ps.63 – Ds. Etienne Duvenage
60. ʼn Lofsang waarin die grootheid en goedheid van die Here beskryf word – Ps.65 – Ds. Etienne Duvenage
61. ʼn Psalm vir die gryse ouderdom – Ps.71 – Ds. Etienne Duvenage

