Ons staan stil by Filippense 4:1-9 en kyk na riglyne ten einde vas te staan in die Here en geestelike stabilitiet in die gemeente te verseker.
1. Riglyne ten einde vas te staan in die Here – Deel 1 – Fil.4:1-9 – Ds. Etienne Duvenage
2. Riglyne ten einde vas te staan in die Here – Deel 2 – Fil.4:1-9 – Ds. Etienne Duvenage
3.Riglyne ten einde vas te staan in die Here – Deel 3 – Fil.4:1-9 – Ds. Etienne Duvenage

