1. Ps.89:34-36 – God kan nie Sy beloftes breek nie
2. Hand.13:23 – Die belofte van die Verlosser
3. Joh.14:16-17 – Die belofte van die Heilige Gees
4. Matt.11:28 – Die belofte van die rus wat Jesus Christus gee aan die wat na Hom toe kom
5. Ps.23:6 – Die belofte van ʼn ewige tuiste in die hemel

