2026
1. Psalm 119:133
2.Psalm 17:3 – Dawid laat die Here sy hart ondersoek
3.Rut 1:14-16
4.Job 7:6
5. Job 12:7-10
6. Matt.9:36 – Jesus Christus se besorgdheid oor verlore siele
7.Psalm 131:1-3
8. Psalm 128:1 – Hoe lyk ʼn huis wat God verheerlik, die Here word gevrees
9. Psalm 128:1 – Hoe lyk ʼn huis wat God verheerlik, die Here word gedien.
10. Matt.9:38 – Die Here se opdrag om te bid vir verlore siele en arbeiders
11. Psalm 10:17 – Die Here sal die ootmoedige se hart versterk
12.Joh.13:34-35 – Hoe lyk ʼn huis wat God verheerlik, daar word ware liefde bewys teenoor mekaar
13. Psalm 25:9 – Die Here sal die ootmoedige Sy ewige weg leer.
14. Matt.9:38 – Die opdrag om te gaan arbei
15.Psalm 25:12-13 – Dawid het ʼn opregte vrees vir die Here gehad
16.1 Tim.6:12 – Stry die goeie stryd van die geloof
17. Psalm 16:11 – Ware blydskap word in God self gevind
18. Matt.9:37 – Die nood is groot daarbuite
19. Hand.1:8 – Die dissipels as Christus se getroue getuies
20. Psalm 122:1 – Dawid se blydskap om te gaan na die huis van die Here
21. Gal.6:2 – Dra mekaar se laste
22. Ps.24:1-2 – Die Here is die eienaar van die aarde en ons rentmeesters
23. Ps.31:24-25 – Dawid roep die kinders van God op om die Here lief te hê
24. 2 Sam.5:22-23 – Dawid raadpleeg die Here
25. Luk.17:12-16 – Die een melaatse man draai om en dank Jesus
26. Hand.4:13 – Die mense herken die dissipels as metgeselle van Jesus
27. Eseg.33:7 – Die Here het Sy kinders aangestel as brandwagte
28. 1Thess.5:18 – Wees in alles dankbaar
29. Ps.10:1-2 – In ʼn land vol van geweld en bedrog neem die regverdige sy toevlug in God.
30. Die Heilige Gees wys die kind van God tereg wanneer hy verkeerd gehandel het
31. Eseg.33:8 – Die Here hou die brandwag verantwoordelik
32. Matt.20:32 – Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen ?
33.Ps.62:2 – Wees stil tot God in die storm
34. Openb.20:15 – Die werklikheid van die hel
35. Ps.73:25-26 – Asaf se begeerte is na die Here
36. Ps.39:6 – Die mens se lewe in vergelyking met die ewigheid
37. Ps.119:19-20 – Die kind van die Here as pelgrim
38. Ps.63:2 – Dawid se siel dors na die Here
39. Ps.63:7 – Dawid bepeins die wese van die Here
40. Spr.27:1 – Beroem jou nie op die dag van môre
41. Ps.54:3-4 – Dawid nader tot die Here in gebed
42. Ps.90:10,12 – Lewe elke dag voluit vir die Here
43. Ps.40:18 – Dawid rus in die wete dat die Here aan hom dink en help
44. Luk.16:25 – Hel sal plek wees waar herinneringe nie sal uitsterf nie
45. Luk.16:27-28 – Die hel sal plek wees waar gebede nie beantwoord sal word nie
46. Ps.42:5 – Hoop op God my siel
47.Ps.19:15 – Dawid bid dat sy woorde en gedagtes God sal verheerlik
48. 2Thes.1:8 – Die hel sal Godverlate plek wees
49. Ps.44:24-25 – Wanneer dit voel asof die HERE stil is in die strom, onthou dat Hy die getroue God is
50. Num.14:24 – Kaleb, die man wat die HERE voluit gevolg het
51. Spr.11:30 – Hy wat siele win is wys
52. Jes.,26:9 – My siel begeer U
53. Ps.57:2 – Dawid vind sy toevlug in die Here
54. Pred.12:5 – Die mens gaan na sy ewige huis
55. Ps.141:3 – Dawid vra die Here om sy woorde te bewaar
56. Ps.124:8 – Ons hulp is in die Naam van die Here
57. Luk.10:40 – Wat het Martha weg gehou om te sit by Jesus se voete
58. Heb.13:5-6 – Die HERE is my Helper
59. Ps.13:2 – In donker tye moet ons leer om die HERE te vertrou
60. Spr.24:11 – Deel die evangelie boodskap met verlore sondaars
61. Ps.68:20 – Dag na dag dra die Here sy kinders
62. Neh.6:9 – Here versterk my hande
63. Evangelie lied – Staande op beloftes van my God en Heer
64. Kaleb dien die Here tot in die gryse ouderdom
65. Die HERE gee ag op die regverdige
66. Verlustig jou in die Here
67. Die Hemelvaart van Christus open die weg na Pinkster
68. Ps.18:3 – Dawid loof die Here vir Sy Majesteit.
69. Evangelie lied- Stuur die lig
70.Dank Heer vir ure van gebed
71. Vol verwagting bly ek uitsien
72. Hall.249
73. Hall.294 – My gees, my siel , my liggaam wy ek aan U o Heer
74. Bly volhard soos atlete
75. Evangelie lied – Wonderbaar Heiland is Jesus my Heer
76. Hall.80 – Dierbare kruis

