Joh.1:29 “Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!”
2024
1, Die boodskap van die kruis – 1Kor.1 – Ds. Etienne Duvenage
2. Die belangrikheid van Jesus Christus se opstanding – 1 Kor.15 – Ds. Etienne Duvenage
2025
1. Die saamd en glorie van die kruis – Ps.22 – Ds.Etienne Duvenage
2. Die belangrikheid van Jesus se opstanding – Matt.28 – Ds. Etienne Duvenage
2026
1. Jesus Christus in die tuin van Getsémané – Luk.22:39-53 – Ds. Etienne Duvenage
2. Hy leef, Hy het opgestaan ! – Luk.24:1-12 – Ds. Etienne Duvenage

