2026
1. Tot hiertoe het die Here ons gedra – 1 Sam.7 – Ds.Etienne Duvenage
2. ʼn Erenstige oproep om terug te keer na God – 1 Sam.7 – Ds.Etienne Duvenage
3. Hoe lyk ʼn ware dissipel van Jesus Christus – Matt.16 – Ds.Etienne Duvenage
4. Die rower ontmoet die Verlosser aan die kruis -Luk.23 – Ds.Etienne Duvenage
5. Dawid se verlange na God – Ps.63 -Ds.Etienne Duvenage
6. ʼn Lofsang waarin die grootheid en getrouheid van die Here beskryf word – Ps.65 – Ds. Etienne Duvenage
7. Nehemía se reaksies op sy vaderland wat stukkend is – Neh.1 – Ds. Etienne Duvenage
8. ʼn Biddende gemeente – 1 Tim.2 – Ds. Etienne Duvenage
9. Om te staan vir die waarheid, al kos dit jou lewe – Dan.3 – Ds. Etienne Duvenage
10. Staan onbevrees op vir die waarheid, al kos dit jou lewe – Mark.6:14-29 – Ds. Etienne Duvenage
11. Maak jou klaar om God te ontmoet – Amos 4:12 – Ds. Etienne Duvenage
12. Die opdrag van Jesus Christus, die kerk se hoogste prioriteit – Matt.28:16-20 & Hand.1:1-14 – Ds. Etienne Duvenage
13. Die merkwaardige voorbeeld van die vrou, Rut – Rut 1:1-22 (Moedersdag) – Ds. Etienne Duvenage
14. Die Hemelvaart van Christus roep die kerk op tot toewyding – Hand.1:1-14 – Ds. Etienne Duvenage
15. Die kind van God as brandwag – Eseg.33 – Ds. Etienne Duvenage
16. Die belangrike taak wat God aan elke man en vader gee – Efes.5:22-33 (Vadersdag) – Ds. Etienne Duvenage
17. Hoe lyk ʼn gemeente wat naby die Here leef en Hom verheerlik – Hand.2:42-47 – Ds. Etienne Duvenage
18. Die Kerk se hoë roeping – Vissers van mense – Matt.4:12-22 – Ds. Etienne Duvenage
19. Die opdrag om getrou te bly aan die Here ten midde van ʼn goddelose wêreld – 1 Tim.6:3-21 – Ds. Etienne Duvenage
20. Woorde wat jy nie eendag sal wil hoor nie – Matt.7:13-29 – Ds. Etienne Duvenage

