Op hierdie blad sal u al die Oggend oordenkings vind wat van Maandae tot Vrydae opgeneem en uitgestuur word. Alle oordenkinge is onder spesifieke temas gegroepeer en het ‘n skakel na sy eie blad. Ons hoop dat hierdie oordenkings vir elkeen ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei.

Oordenkings
Ps.119:105 “U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.”




